|
Dit begin alles met die sny ...
Het jy nie tyd om jou oor jou hare te bekommer nie? Voel jy afgeskeep?
Dit is tyd vir verandering ...
Ons kan jou help om ‘n styl te kies wat pas by die
- geleentheid,
- jou lewensstyl,
- jou geslag of
- jou persoonlikheid.
Kies en keur uit ‘n wye reeks elegante en praktiese style.
Ons sien om na jou persoonlike behoeftes en haarsorg in ‘n ontspanne atmosfeer. Enigiets van ‘n sny tot kleur of dalk ‘n permante golwing!
Met Ashè se ervaring kry jy meer as net die voorkoms.
Ashè Hair Design: Persoonlike aandag aan hare vir die hele gesin.
|