AHD - R1C1

Ashè Hair Design

Ashè Hair Design

Ashè Hair Design

English

Wie is ons?

Professionele sorg
met persoonlike aandag

Jacky Naudé, eienaar en hoofstilis van Ashè Hair Design, verleen die dryfkrag vir hierdie unieke haarsalon.

Nie alleen beskik Jacky oor skeppende vermoeë en jare se ervaring as stilis en bestuurder van salonne nie, sy het ook oor diepgaande teorietiese kennis en verstaan en pas die wetenskap van haarsorg toe. Jy kan haar vertrou vir die beste raad vir jou hare en lewenstyl.

Jacky het ‘n  Vaktoets vir Dameshaarkappers geslaag en is deur City & Guilds gesertifiseer vir Afro-Karibiese en Koukasiese hare. Sy het ‘n onderwysdiploma en het vir meer as 3 jaar klas gegee by die Pretoria Kollege. Sy gee steeds gereeld klas by opleidingsinstansies en help met evaluering van studente.

Jacky is uniek toegerus om goeie raad te gee terwyl sy die styl skep wat jy wil hê. .

AHD - R6C1


Skakel vir ‘n afspraak: Jacky: 082 857 2461
 


Besigheidsure:
Maandag tot Vrydag: 07:00 - 19:00
Saterdag: 07:00 - 14:00

Sonjastraat 108, Doringkloof, Centurion

e-posadreshouergrafika1